 Rond en bont in Yzerfontein Yzerfontein 84 photos |
 'n Klompie vriendinne word uitgenooi vir 'n heerlike middagete om Joyce en Cathy se verjaarsdag te herdenk. Wat 'n heerlike oggend was dit saam met gawe mense. Heemstede 67 photos |
 Erhardt en Monica dans die SA's. Ons, Eldré, Spannie en Linda het gaan kyk vir ondersteuning en die dag en aand terdeë geniet. Dit moet wonderlik wees om so te kan dans. Good Hope Centre Cape Town South Africa 12 photos |
 Eldré is 5 jaar skoon van kanker op 15/12/2009, en ons vier dit met 'n heerlike aand in die stad. 44 photos |
 Eers kom wys Beatrix haar seuntjie vir ons en daarna kom kuier Caren en Surita vir ons om die kleine Courtney aan ons bekend te stel. Ek en Fred gaan kyk ook na die vragskip wat op Bloubergstrand op 'n sandbank geloop het, toevallig die eerste dat wat hulle hom begin leegmaak. Bloubergstrand 20 photos |
 Na 'n heerlike naweek in Hermanus ry ons Maandag oggend terug. Maar ipv die kort roete met die N2, besluit ons op die scenic roete by Kleinmond verby. En ons was nie spyt nie. Al het dit ons 2 keer so lank gevat, was dit die moeite werd. Ons het lanklaas die roete gery. 16 photos |
 Dis koud. Dis winderig. Maar ons trotseer die elemente om nog bietjie deur stalletjies te loop. Hermanus 18 photos |
 Onrus River 19 photos |
 Tydens die Walvisfees was daar ook 'n Clivia Skou. My mond het oopgehang oor al die verskillende Clivias wat mens kry. Is hulle nie pragtig nie? Hermanus 14 photos |
 Voor ons gaan eet maak ons 'n draai by van die stalletjies. Hermanus 7 photos |
 Ons was die 23ste 3 jaar getroud, en het besluit om dit vandag te kom vier met 'n ete by La Vierge net buite Hermanus. Dis 'n pragtig restaurant met die mooiste uitsig. Hemel en Aarde Hermanus 14 photos |
 Die eerste dag van die Walvisfees in Hermanus, maar ons kyk eers blomme in Caledon. Ek kan ongelukkig nie al die name onthou nie, maar darem so hier en daar. Caledon 21 photos |
 Dis Walvisfees op Hermanus, en ons kuier vir die lang naweek by Joep en Marie. En, danksy my nuwe kamera, kon ek 'n paar mooi fotos van die walvisse kry op die eerste dag. Hermanus 25 photos |
 Fred en ek gaan saam met Rohan op nog 'n 4x4 trippie. Hierdie keer na Voorhoede (www.voorhoede.com/). 'n Koel, winderige dag, maar weereens 'n ondervinding. 'n Lekker worsie gebraai op die einde van die pad, met 'n bytende wind wat gedreig het om ons weg te waai. Voorhoede, Caledon 48 photos |
 Soos elke jaar, was ons weer bevoorreg om Elsabe se verjaarsdag saam met haar te vier by haar huis. Dan kuier ons lekker, gesels diep dinge, huil partykeer saam, lag diep uit ons maag uit, tel ons seëninge saam en geniet haar heerlike kos. Protea Hoogte, Brackenfell 21 photos |
 Die geel vinke bou nessies in die bome hier in ons kompleks. Die wind waai party dae so dat ek nie altyd die nessies mooi in die kol kry nie. Maar dit is so fassinerend om na hulle te kyk. Bellville Cape Town 19 photos |
 Hierdie jaar was dit by die auditorium van die His Peoples Church in Goodwood N1 CIty Goodwood South Africa 23 photos |
 Al is dit middel van die winter, gee ons tuin en potplante ons soveel vreugde. Dit helder die grys en nat dae van die Kaap op met hul mooi kleure. En as die son uitkom, nooi hulle my en my kamera behoorlik nader. Bellville Cape Town 12 photos |
 Ons eet saam met Denzil en Tish by Meerendal - die aalwyne blom nou en dit is te pragtig langs die paaie. Meerendal Durbanville South Africa 15 photos |
 Ons het almal bymekaargekom vir 'n heerlike ete by 'n plaaslike restaurant by Hemel op Aarde. Ongelukkig het die lig en die fokus nie altyd saamgespeel nie:-) Onrusrivier, Hermanus 38 photos |
 Ons gaan eet in Riebeeckkasteel 8 photos |
 27 photos |
 Ons kom almal by Eldré bymekaar. Rico gaan braai en saam maak hulle vir ons kos. Fred, ek en Linda. Rohan is op pad terug van Lesotho af, en kom verras ons net voor die heerlike steak gebraai word. Dit was so lekker dag - het vir Marli en Walter baie gemis, en al die PE kinders. Durbanville Cape Town 72 photos |
 Ek oefen maar nog steeds elke nou en dan om 'n spesiale foto te neem. Die blom is mooi, maar met die maan fotos het ek maar lelik klei getrap. Ek sal egter nie opgee nie. Eendag as ek groot is gaan ek ook mooi fotos kan neem :-) Bellville Cape Town 6 photos |
 Familie reunie - en groot verrassings vir party mense!! Paternoster South Africa 107 photos |
 30042009 en Eldré doen haar 2de dans eksamen. Ons was almal daar vir ondersteuning. Parow Cape Town 10 photos |
 Gordon Ramsay se Maze Restaurant op die Waterfront Cape Town South Africa 17 photos |
 Bellville Cape Town 16 photos |
 Ek toets en speel met die kamera. By ons huis, Heemstede Bellville 10 photos |
 Ons pas kinners op - Mamma en Pappa en Ouma Linda het gaan naweek hou. Durbanville 11 photos |
 Annelie, Chris en Koekie kuier by ons Bellville South Africa 6 photos |
 Wat oorspronklik 'n naweek was, het uitgerek tot 10 dae. Heerlik gekuier, gerus en geëet by die "gastehuis" van Marie en Joep. Baie dankie aan julle 2 vir 'n heerlike tydjie! En het ons nie die hondjies geniet nie!! 114 photos |
 Ons hou piekniek by Spier saam met Rohan, Eldré, Linda, Rico en 'n klompie vriende Spier, Stellenbosch, South Africa 95 photos |
 Uiteindelik, na 'n paar maande se wag, kry ons ons nuwe kamera: die Canon PowerShot SX10IS Heemstede, Bellville, South Africa 4 photos |
 07122008 en ons woon die eerste keer een van Caren se konserte by. Dit was by Welgemeend in Kaapstad. Cape Town South Africa 37 photos |
 Na die Switserland vakansie, was daar net 'n korte 2 wekies van ons Duitsland vakansie oor. Hierdie fotos is gedurende dié tyd geneem.. tot en met ons vertrek terug SA toe. Troisdorf Germany 114 photos |
 182 photos |
 47 photos |
 Saam met Rohan en Eldré op 'n 4x4 trippie in die berge naby McGregor 145 photos |
 Heidelberg Germany 71 photos |
 Darmstadt Germany 71 photos |
 Chiddingstone Castle Kent UK 82 photos |
 Hever Castle Kent UK 25 photos |
 Bodiam Castle East Sussex TN32 5UA 72 photos |
 KINGSTON SURREY 22 photos |
 East Sutton 58 photos |
 Ons het nog die motor gehuur tot Maandag oggend en maak gebruik daarvan. Sondag nog heerlik gaan rondry. Troisdorf Germany 24 photos |
 Chiddingstone Castle en Chiddingstone Villiage Chiddingstone Kent UK 21 photos |
 London 90 photos |
 Ons ry oor 2 dae terug huis toe. Ons besoek en ry deur die Swartwoud voor ons die aand iewers oornag. Saterdag oggend vroeg op en vertrek op die laaste skof Duitsland toe. Swartwoud 78 photos |
 Marli en Walter het gaan berg klim by Muerren, en ek en Fred verwyl die tyd in die winkeltjies en straatjies van Interlaken. En ek voer 'n ou hartsbegeerte uit... om te paraglide. Sien die fotos in 'n volgende album. Interlaken 68 photos |
 'n Ou begeerte wat weggebere was diep in my hart, het waar geword toe ek onder groepsdruk besluit het om die geld te spandeer en te gaan tandem paraglide. Die begin en eindpunt was op ons deurdrumpel, asof dit spesiaal daar geplaas was sodat ek dit moes doen. Dit was 'n WONDERLIKE ervaring wat ek vir niks ter wereld sal verruil nie. Interlaken 48 photos |
 Zermatt Switzerland 129 photos |
 Muerren Switzerland 87 photos |
 Oberlar, Troisdorf 28 photos |
 Sussex UK 85 photos |
 Bonn Germany 65 photos |
 Rotter See 28 photos |
 Troisdorf Germany 28 photos |
 30 photos |
 Koln 104 photos |
 Fotos is op verskillende datum en verskillende tye geneem Troisdorf 13 photos |
 mosel river cochem germany 136 photos |
 Koln; Bonn 106 photos |
 Troisdorf 110 photos |
 Troisdorf 91 photos |
 Troisdorf Germany 94 photos |
 Rohan, Mark, Fred, Linda, Jana Duine by Atlantis 38 photos |
 Rohan; Fred; Hugo; Erhardt en Eberhardt 4x4 op 'n koue Saterdag oggend - 19042008 Atlantis Weskus 5 photos |
 26012008 De Kelder 38 photos |
1 Trackback or Pingback for this entry:
[...] Ons lewe in prentjies [...]