Sally Brampton skryf “a memoir of depression” met die naam “Shoot the damn dog“.  Wat ‘n inspirerende boek van uithou en aanhou.

Dankie Sally vir jou eerlikheid.  Hierdie boek sal ek aanbeveel vir alle depressie lyers en hul caregivers.