Vir Scrapbooking:
Border punches;  Embossing border punches; Paper piercer;   Envelope maker;    Crop-A-Dile tool (an eyelet and snap setter);   Eyelets en wat daarmee saamgaan; Rubber stamps;

Boeke:
1. The Power of now – Eckhart Tolle
2. New Earth – Echart Tolle – of in Afrikaans: ‘n Nuwe aarde
3. “Secrets about Life every Woman should know” – geskryf deur Barbara de Angelis

DVD’s:
Daniel O’Donnal
Beethoven’s Moonlight sonata
Beethoven’s Symphony no 5
Beethoven’s Symphony no 9
Beethoven’s Ode to joy

Fotografie:
‘n Kursus om die kuns te verstaan… en om al die geheimenisse van die kamera te ontdek.

‘n Ander Motor:  (ek sal van die RAF4 vergeet:-(
Een met lugreëling en kragstuur.